New Members

MCE South Africa
Tel: 0186320955
Joined: 26 January 2012
View here...
Olivier Lourens & Fourie Prokureurs
Tel: 0186325086
Joined: 23 January 2012
View here...
Cozy Beds
Tel: 0186321134
Joined: 29 September 2011
View here...
Avenant Wildlife Services
Tel: 0716322129
Joined: 29 September 2011
View here...
Pretkor Makelaars
Tel: 0186731199
Joined: 06 July 2011
View here...
NWK
Tel: 0186331000
Joined: 09 June 2011
View here...
LaFarge
Tel: 0186336000
Joined: 09 June 2011
View here...
Nic Trailers
Tel: 018 673 0224
Joined: 09 May 2011
View here...
Price Waterhouse Coopers
Tel: 018 386 4700
Joined: 09 May 2011
View here...
AfriSam (South Africa) (Pty) Ltd
Tel: (018) 633-6003
Joined: 15 February 2011
View here...

Why join

Wat is die doelstelling van die Lichtenburg Sakekamer?
 
¨ Om samehorigheid en groei onder sakepersone te skep
¨‘n Verbruikersvriendelike omgewing te skep
¨ Welvaart te skep
¨ Ekonomie van Lichtenburg te help bevorder
¨ Die behoeftes van die verbruiker en sakepersoon aan te spreek
¨ Te skakel met ander organisasies soos die Afrikaanse Handels Instituut
 
Wat is in dit vir my?
¨ Oneindige advertensiemoontlikhede, soos die Lichtenburg Sakekamer Kalender, die Lichtenburg Sakekamer Webwerf (www.lichtenburgsakekamer.co.za) borgskappe, funksies, golfdae, nuusbriewe en kompetisies.
 ¨ Direkte interaksie met  ander lidmaatskappye van die Lichtenburg Sakekamer.
¨  Toegang tot relevante funksies soos die Begrotingsredefunksie wat lede inlig oor die land se ekonomiese stand.
¨ Pryse om te wen by die Sakepersoon/onderneming van die jaar asook die Lichtenburg Sakekamer Fotokompetisie.
¨ U naam verskyn op ons webwerf
 
Is dit nie onbekostigbaar om ‘n lid te wees nie?
In die huidige ekonomiese toestand kos dit steeds net R300 per jaar per lid om voordeel te trek uit al hierdie geleenthede.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hoe raak mense betrokke by die Sakekamer se projekte?Bel vir Elize Wessels by 018 633-6003

 

 

 

Download our latest application form