Groups

Latest News

Show

“Alles-in-een-fees” Hoërskool Lichtenburg 10 - 18 Augustus 2011.

Onthou van die Kunstefees wat plaasvind by Hoërskool Lichtenburg 10 - 18 Augustus 2011. Die fees se naam is die “Alles-in-een-fees” en bekende kunstenaars soos Chris Chameleon en die Heuwels Fantasties gaan optree. Op Vrydag 12 Augustus is daar 'n Kuns- en fotografieuitstalling, wat beloof om baie opwindend te wees. Dit vind plaas in die ou skoolsaal van Hoërskool Lichtenburg - 18:30 vir 19:00. Kom raak geďnspireer deur Merna Meyer (NWU-Opvoedkunde) en geniet ‘n vinge
Read more...