Article Headlines
Show
Nuusbrief Februarie 2012
‘Our deepest fear is not that we are inadequate. Our deepest fear is that we are powerful beyond measure. It is our light, not our darkness that most frightens us. We ask ourselves, who am I to be brilliant, gorgeous, talented, and fabulous? Actually, who
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Sakekamer nuusbrief Januarie 2012
Sakekamer lede en belanghebbendes:
Welkom terug in 2012! Indien jy die golwe by die kus gaan aandurf het of sommer in Jan Tuisbly se tuin gaan rondstap het, is ons bly om jou hier in Lichtenburg en omgewing te hê. Indien daar lede is wat nog nie 2012
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Sakekamer nuusbrief 30 September 2011
Sakekamer lede en belanghebbendes,
Dis weer tyd vir skoolvakansies, sensusse en natuurlik in Potch, die Aardklop Kunstefees. Slegte nuus natuurlik vir vakansiegangers is dat Valsbaai in Kaapstad steeds gesluit is ná 'n witdoodshaai 'n swemmer by Clovel
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Die Strandlopers - Deur Ulrich Joubert
Hierdie is die 8ste ekonomiese oorsig vanjaar
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Die Strandlopers deur Ulrich Joubert
DIE STRANDLOPERS
Hierdie is die sesde verslag vanjaar.
Opmerking
Hierdie verslag is die hoogste wat nog die lig gesien het, naamlik sowat 33,000 vt
of 10 kilometer bo seevlak. Dis ook die eerste wat aanvanklik in die noordelike
halfrond bo die Atlant
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
AHI Ekonomiese Barometer - Julie 2011
Indiensneming styg weer vinniger
Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers vir die eerste kwartaal van 2011, soos gemeet aan die
hand van die styging in die bruto binnelandse produk (BBP), het versnel tot 4,8% teen ’n
seisoenaal aangesuiwerde jaarkoers (saj
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Sakekamer nuusbrief Julie 2011
Vandag het ons weereens baie stories om te deel. Lees maar noukeurig die nuusbrief om seker te maak jy mis nie uit nie!
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Laws Amendment Bill
Please find attached a Tax Alert detailing the proposal in the newly released Draft Taxation Laws Amendment Bill 2011 whereby the current intra group tax roll-over relief in section 45 will be suspended with immediate effect from 3 June 2011.
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Sakekamer nuusbrief 2 Junie 2011
Ons is midde-in die winter, en dit is bibber-weer buitekant! Maak seker jy is lekker warm aangetrek, maar moenie vergeet van die organisasies wat goeie werk doen in ons gemeenskap wanneer jy die klere uitgooi wat dalk bietjie “gekrimp” het nie.
D
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Lichtenburg Chamber of Commerce annual business breakfast
On 25 May 2011 the Lichtenburg Chamber of Commerce held it’s annual business breakfast at the LaFarge Club hall. This inspiring event was sponsored by LaFarge and NWK. Claude Möller is a business- and life coach and also presents a motivational segment on
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Funksie met positiewe inslag vir Lichtenburg
As jy ook moeg is vir al die klaagliedere en weer nodig het om weer bietjie goed te voel oor ‘n klomp slegte goed, pak jou kla skoene weg en kom eet saam met die Lichtenburg sakelui en Claude Möller ontbyt op 25 Mei. Almal is welkom. NWK en LaFarge maak
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Die Strandlopers
AHI Nuusflits/Newsflash: 10 /05/2011
1. Die strandlopers - ekonomiese oorsig
Mnr Ulrich Joubert, Hoofekonoom van Kruger Internasionaal stel vir ons gereeld meegaande ekonomiese verslag op onder die pragtige opskrif “Die strandlopers”.
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Dorp van die jaar kompetisie
Lichtenburg, Cullinan en Hartbeespoort dra Gauteng/Noordwes se vaandel verder in Rapport en Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.
Verlede jaar het Kwêla met die Sondagkoerant Rapport saamgespan in ‘n reuse soektog na Suid-Afrika se Dorp van die Jaar,
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Die ewige toutrekkery oor rentekoerse
Mnr Jac Laubscher, Groepekonoom van Sanlam en een van die AHI se Hoofbestuurslede voorsien ons gereeld van resente ekonomiese oorsigte wat van belang vir ons lede sal wees. In die jongste uitgawe behandel hy die voordurende debat oor die vlakke van rente
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Sakekamer nuusbrief 17 Maart 2011
Gereelde Sakekamer nuusbrief
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Watter verskil sal fiskale riglyne maak?
As deel van die afgelope begroting het die Nasionale Tesourie voorgestel dat Suid-Afrika ‘n stel fiskale riglyne moet aanvaar waarbinne die staat se finansies in die toekoms bedryf sal word. Bo en behalwe dat die fiskale krisisse waarmee talle Westerse la
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
2011 – The Year of Job Creation – Lichtenburg Annual Budget Function
The Lichtenburg Chamber of Commerce held their annual budget function on 24 February 2011 at AfiSam Dudfield’s picturesque Guest House setting. The function was facilitated by Theo Venter and Hesna Rheeder from PriceWaterHouseCoopers and sponsored by Afri
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
North West Business Forum declares war on potholes
The North West Business Forum (NWBF), together with the Department of Public Works, Roads and Transport have taken action and declared war against potholes!
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Lichtenburg Hoofstraat Opknap projek – terugvoer
Nelson Mandela Rylaan het sy gedaanteverwisseling ondergaan en lyk spoggerig in sy nuwe baadjie! Knap gedaan!
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Ekonomiese Oorsig deur Ulrich Joubert
Die plaaslike politieke toneel het op ‘n baie energieke noot begin met ‘n jolige
verdere huwelikseremonie. Of dit die res van die jaar so jolig sal gaan, en of
die huwelik van die alliansievennote so standvastig sal wees, sal ons maar
moet sien.
From : Afrikaanse Handelsinstituut
Read more...
Toespraak: Deon Huysamer
Toespraak gelewer op 21 Januarie deur die AHI President, mnr Deon Huysamer
From : Afrikaanse Handelsinstituut
Read more...
Ekonomiese Soeklig / Spotlight
South Africa's gross domestic product performed unexpectedly well in the
third quarter of last year, rising by 0,9% at a seasonally adjusted annualised
rate (saar).
From : Afrikaanse Handelsinstituut
Read more...
Lichtenburg Sakekamer help Sakelui om Storms te trotseer
Die jaarlikse Lichtenburg Sakekamer Sakeontbyt het hierdie jaar plaasgevind op Donderdag oggend 7 Mei 2009 by die LaFarge Ontspanningsaal. Die spreker was Albert Wort, en die Tema het gehandel oor die onderskeie storms in ons lewens en hoe om dit te hant
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
Sakekamer Ontbyt met Claude Möller
Lichtenburg Sakekamer In samewerking met
Lafarge & NWK
bied aan:
Sakekamer Ontbyt met Claude Möller
25 Mei 2011
07h30 vir 08h00
Lafarge Klubsaal
R75-00 per persoon,
sluit ‘n heerlike ontbyt in
RSVP voor 20 Mei 2011
Elize – 082 923 7894
Marcel
From : Lichtenburg Sakekamer
Read more...
